RIVERSDAL NUUS - Die ACVV op Riversdal is op soek na Tammy de Vries, biologiese ma van ‘n dogter wat op 20 Januarie 2013 gebore is.
Die dogter was in Riversdal-hospitaal gebore.
De Vries, of enigiemand wat weet waar sy haar tans bevind, kan met die ACVV in verbinding tree (028 713 1378).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'