STILBAAI NUUS - Leerders van Laerskool Bertie Barnard het onlangs derde in 'n landwye wiskundige speletjiekompetisie geëindig.
Elzette van Schalkwyk en Mariska van Wyk, albei gr. 2-onderwysers, Margarete van Eeden, gr. 4-onderwysers) en Jacobu Lötter (gr. 7-onderwyser) is nie min trots op hierdie kinders nie.
Daar was tye in die kompetisie wat hulle selfs tweede gelê het.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'