MELKHOUTFONTEIN NUUS - Die beplanningsfase van Hessequa-munisipaliteit se Melkhoutfontein behuisingsprojek is tans in die finale stadium.
Die terrein oorhandigingvergadering het op Maandag, 1 Maart in die Melkhoutfontein-saal plaasgevind.
Die kontrakteur, ASLA-konstruksie sal gedurende die volgende twee weke ‘n kamp en terreinkantoor in Melkhoutfontein vestig.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Van links: Cyprian Duthie en Chris Onrust (beide Hessequa-munisipaliteit), David Douglas (ASLA), rdl Ben Smith (Wyk 1), Gideon Peppler (Hessequa raadgewende ingenieurs), Chris de Jager (ASLA), Jonathan Michiel en Lesley Ferguson (beide Hessequa-munisipaliteit).
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'