STILBAAI NUUSFLITS - Willem Marcus het ná 15 jaar diens by Steyns Boumateriale op Maandag 31 Januarie afskeid besluit om die tuig neer te lê.
‘n Horlosie en sertifikaat is deur Willem Oelofse aan hom oorhandig.
Marcus het die gemeenskappe van Riversdal en Stilbaai vir meer as 45 jaar gedien en het eers by Die Handelshuis gewerk.
Willem is bekend vir sy vriendelikheid as verkoopsman en sy behulpsaamheid.
Lees meer in volgende week se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'