RIVERSDAL NUUS - Rhett Hiseman, 'n bekende in bewaringskringe is Saterdag oorlede.
Hy was baie jare lank werksaam by CapeNature in die Riversdal-kantoor.
Hy het vroeër vanjaar 'n groot hartoperasie ondergaan en sy gesondheid was nie goed nie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'