STILBAAI NUUSFLITS - Marianne Collen, ouer van Raymond wat ’n inwoner van Sunfield-tehuis op Wellington is, het onlangs namens hom ’n bederfoggend ten bate van die tehuisaangebied.
Die Collen-gesin wou graag iets vir die tehuis terug gee omdat hulle so baie vir Raymond doen en beteken en het juis daarom dié oggend aangebied.
Dié tehuis is toegerus en vir volwasse gestremdes geskik. Agt plaaslike besighede het die oggend moontlik gemaak.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'