Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Na 'n paar jaar wat die Albertinia Aalwynfees nie kon plaasvind nie, het die organiseerders besluit dis weer tyd - veral omdat dié dorpie vanjaar sy 120ste bestaansjaar vier.
Die fees het Vrydag 23 September afgeskop met 'n groot verskeidenheid stalletjies.
‘n 4.1 Kilometer funrun by Hoërskool Albertinia was redelik ondersteun en was ten bate van die museum.
FOTOGALERY: Albertinia Aalwynfees
VIDEO - Albertinia hou Aalwynfees:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'