RIVERSDAL NUUS - Volgens sers. Christiaan Jansen, plaaslike polisie mediawoordvoerder is aanlyn bedrog steeds 'n groot probleem.
"Mense koop goedere aanlyn, maar ontvang dit nie. Dis veral op sosiale media waar persone voertuie en klere koop, maar hulle geld verloor."
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'