STILBAAI NUUS - Twee persone is dood nadat ‘n taxi vanmiddag met ‘n vragmotor by Droëvlakte gebots het.
Blykbaar was nog ’n taxi in die voorval betrokke, maar het van die toneel weggery.
Een van die oorledenes het langs die pad gesit toe die taxi oor hom gery het. Hy is op slag gedood.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'