RIVERSDAL NUUS - Die skool het Maandag, 17 Januarie 100 nuwe graad 8-leerders by die skool verwelkom.
Die hoof, mnr Henco Smith het gesê elke Das bou aan Langenhoven se toekoms en elke leerder se baksteen maak ‘n verskil.
“Ons as skool se wens is dat elke leerder waardig sal voel en ‘n verskil maak.”
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'