HESSEQUA NUUS - Statistieke soos op 17 Januarie
• Totaal: 5 978
• Sterftes: 224
• Herstel: 5 489
Aktief (265 ): Albertinia 50; Heidelberg 35, Riversdal 76, Melkhoutfontein 1, Slangrivier 3, Stilbaai 83, Gouritsmond 6, Witsand 6, Jongensfontein 5.
Statistieke soos op 24 Januarie
• Totaal: 6 023
• Sterftes: 231
• Herstel: 5 670
Aktief (122): Albertinia 24, Heidelberg 13, Riversdal 36, Melkhoutfontein 8, Slangrivier 1, Stilbaai 35, Gouritsmond 1, Witsand 3, Jongensfontein 1.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'