• Ontvang ‘n R25 000 koopbewys – word oorhandig deur eienaar André von Molendorff.
• Kompetisie was vanaf 25 Mei tot 3 Augustus vanjaar.
• Die wenner was aangewys deur middel van ‘n elektroniese trekking deur OK Grocer Hoofkantoor in Kaapstad op 16 Augustus.
Volgende kompetisie: The Big OK Birthday Dash
• Landswye kompetisie het 24 Augustus begin en eindig 23 Oktober.
• Drie OK Grocer-kliënte staan ‘n kans om onderskeidelik ‘n eerste, tweede en derde prys van R25 000, R15 000 en R10 000 in ‘n 120 sekonde trollie-wedloop (trolley dash) te wen.
• Om ‘n beter kans te staan om te wen, gaan ‘like’ en ‘share’ #OK Grocer Stilbaai.
Hoe werk OK Grocer lojaliteitskaart?
• Vir elke R100 wat jy spandeer, kry jy R1 terug, met ander woorde dit werk nie op punte nie, maar geld.
