Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Wyk Môrestond van die Lutherse Kerk het ’n spogtee ter viering van Vrouedag gehou.
Die Young Providers dansgroep het ’n lofdans vir die vroue uitgevoer.
Die geleentheid was deur Riversdal SuperSpar geborg.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'