Advertorial Video
HEIDELBERG SAKENUUS - Hessequa Harmonie-kunstefees word weer vanaf 25 tot 29 September in Heidelberg aangebied en beloof om ’n skatkis van musiek aan die publiek bekend te stel.
Kaartjiebesprekings en verblyfnavrae kan aan bookings@heidelberginfo.co.za en 071 091 351 of 079 697 1574 gerig word.
Kyk 'n video hieronder:
Video: Verskaf.
Nic de Jager (akteur), soos te sien in Woord en Klank op 27 September om 11:00 in die stadsaal.
Zorada Temmingh (orrelis) as deel van die Afsluitingsgala op 28 September om 19:00 in die NG Kerk.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'