• Groeneveld Konstruksie - Skulpiesbaai Ontwikkeling
• Martin & East en sub-kontrakteurs - rehabilitasie en konstruksie van die Stilbaai Pad.
• Carewell - bou van nuwe huise en woonstelle.
• World Focus - WF Construction - nuwe waterlyn op die dorp (Stilbaai en Albertinia).
• VE Reticulation - substasie met oorhoofse lyne, asook kabels op dorp.
• Algemene Bouers - By die Duine - en Melkhoutkruin woongebiede vind baie ontwikkeling plaas met huise en spekhuise wat gebou word.
• Bessiestraat - huise en spekhuise.
