- Die kommersiële landbousektor het 'n totale inkomste van R182 980 miljoen gegenereer in 2013. Dit reflekteer 'n verhoging van 11,3% in vergelyking met 2012 (R164 363 miljoen).
- l Soortgelyk tot 2012, is die grootste verkope in 2013 gegenereer uit diere en diereprodukte (R87 291 miljoen), gevolg deur tuinbouprodukte (R37 693 miljoen), oesgewasse (R37 148 miljoen) en ander inkomste (R20 847 miljoen).
- l In 2013 het oesgewasse die hoogste verhoging (18,5%) getoon in vergelyking met 2012, gevolg deur tuinbouprodukte met 17,4%. Diere en diereprodukte het die laagste verho-ging getoon (5,4%).
- Voedselsekerheid;
- Groen ekonomie; en
- Omgewingstudies.
Die Wet op Statistieke (Wet No. 6 van 1999) beskerm alle versamelde inligting. Alle versamelde inligting word as streng vertroulik hanteer en sal nie aan enige ander persoon of organisasie gegee word nie. 'n Boete van
- Inkomste gegenereer per sektor;
- Werkverskaffing;
- Besteding, insluitend aankope;
- Boekwaarde van bates; en
- Verliese aangegaan.