Sunday 05:10
overcast clouds
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Riversdale
Die streek het nog nie eens behoorlik herstel van die skade wat die verwoestende brand verlede jaar hierdie tyd aangerig het nie, of 2018 begin op dieselfde noot met brande in Kaapstad, Botrivier, Caledon, Ruitersbos, Mooihoek, Swellendam, Riversdal, Albertinia, Van Wyksdorp, Mosselbaai en vele ander plekke. Die droogte en waterskaarste is besig om sy tol te eis. Warm weerstoestande, met 42° op Riversdal verlede Donderdag 11 Januarie, en die droë omgewing bemoeilik nooddienste se werk. "Dit gebeur met ander mense, nie met ons nie," is die hartverskeurende woorde van Ria Thornley aan Suid-Kaap Forum nadat hulle huis op hul plaas Rietfontein deur vlamme verswelg is.
Suid-Kaap Forum proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Suid-Kaap Forum