STILBAAI NUUS - Die immergewilde Brugmark in Stilbaai moes noodgedwonge nog vier permanente stalletjies aanbou.
PC Oosthuizen met sy span by die Brugmark en Rachel Wall met haar span by die Sakekamer is hier met 'n wenresep besig.
Stilbaaiers sowel as die duisende vakansiegangers kan uitsien na 'n nuwe snuffel en koop ervaring by die Brugmark.
As die weer nie lekker is vir swem nie sal daar talle aktiwiteite wees om die vakansiegangers besig te hou.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’