STILBAAI NUUS - Dit is nou jou kans om die plaaslike wêreldkampioene, Hugo Erasmus en Raynor Becker te ondersteun.
Die Stilbaai Inverroche nasionale kompetisie sal Saterdag 11 en Sondag 12 Mei by Lappiesbaai plaasvind.
Plaaslike renbootjaers sal in aksie gesien kan word. Dit skop om 09:00 by Lappies-baai af en sal op SuperSport uitgesaai word.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'