TENNIS NUUS - Die volgende spelers is gekies om die Eden-tennisvereniging Vrydag en Saterdag op Cradock in die jaarlikse Cradock-uitdaagtennistoernooi te verteenwoordig.
Spanne van die Oostelike Provinsie, Grens, Eden en die Vrystaat, ingedeel in ouderdomsgroepe, neem aan die toernooi deel.
160 Mansspan: Corne Smit, Wayne Till, Willie Breytenbach en Ryk Smit.
160 Vrouespan: Sue Harvey (kaptein), Jane Schulz, Liesel Fosbrook en Jackie Jones.
200A Mansspan: Casper Gouws, Helgard Muller, Jacques de Beer en Francois van Zyl.
200A Vrouespan: Christine van Coller, Debra Hyde (kaptein), Karin Deltenre en Rida Bester.
200B Mansspan: Theunis Kruger, Danie Steyl (kaptein) en Pieter Schoeman.
200B Vrouespan: Maretha Fourie, Lientjie Roos, Sandra Henrico en Suzette Hatting.
240 Mansspan: Ronnie van't Hof, Freddie Lotter, HG Scheun en Pietie van Zyl.
240 Vrouespan: Lulette Smit, Sonja Botha (kaptein), Hanle Cronje en Maryna Olivier.
260 Mansspan: Louis du Preez (kaptein), Kowie Pretorius, Danie Gildenhuys en Michau Rheeder.
260 Vrouespan: June Smith, Ansie Gildenhuys, Annerie Louw en Celia Rheeder.
280 Mansspan: Callie Matthee en Peter Eckersdorff.
280 Vrouespan: Edie Lottering en Eleanor Booth.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'