HESSEQUA NUUS - CT Vosloo en Renette van Heerden, asook Loumé Stegmann en Lukas Olivier van die skool is in die Eden-tennisspan opgeneem.
"Die skool is trots op die leerders en is bly om te sien dat hul harde werk op die tennisbaan vrugte afwerp," sê die hoof, Danie van der Nest.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'