STILBAAI NUUS - Seagulls Rugbyklub van Melkhoutfontein het tydens hulle gala aand die uitblinkers van die klub vereer.
Heel gepas was een van die top rugbyklubs in die land, Crusaders, se hoofafrigter Ricardo Beukes die gasspreker en hy het Crusaders se resep vir sukses as vier hoekstene voorgehou aan die spelers en bestuur van Seagulls.
Dit is speler werwing, 'n goeie handelsmerk, goeie verhouding met ondersteuners en dan God eerste.
Willem Hendricks is aangewys as Sportman van die Jaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’