HESSEQUA RUGBY NUUS - Die Hessequa-streek se rugbyspanne in die SWD Premier- en Presidentligas het die afgelope naweek weer kragte gemeet.
Die uitslae is soos volg:
Saterdag 29 Junie
Premierliga
A-spanne
• Heidelberg wen teen Barbarians met 30(10)-26(
B-spanne
• Heidelberg verloor teen Barbarians met 3(3)-35(7)
C-spanne
• Heidelberg wen teen Barbarians met 31(16)-21(7)
Presidentsliga Langeberg (tuisspan eerste)
A-spanne
• Seagulls verloor teen Mosselbaai met 21(0)-38(19)
• Albertinia Rangers wen teen Riversdal Blues met 15(10)-10(3)
• Riversdal Dorp het ’n loslootjie gehad
B-spanne
• Seagulls verloor teen Mosselbaai met 18(14)-27(17)
• Albertinia Rangers wen teen Riversdal Blues met 24-10
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'