A-span: Beste speler en beste voorspeler - Mattlan-Jo Fielies; beste agterspeler - Tesswill Tarentaal. B-span: Beste speler - Deon van Eeden; beste agterspeler - Evan Pietersen; beste voorspeler - Jason Jacobs. Die B-span is ook as Beste span van die Jaar aangewys en het 'n tjek ontvang.