HESSEQUA RUGBY NUUS - Die onderskeie klubs in die Hessequa-streek het die afgelope naweek in die Presidents Langeberg- en Premierliga meegeding.
Die uitslae is soos volg:
Saterdag 1 Junie
Presidentsliga Langeberg (tuisspan eerste)
• Riversdal Blues 34(15) teen Arrows 10(3)
• Albertinia Rangers 83(47) teen Zoar 12(12)
• Mosselbaai 41 teen Riversdal 5
• Seagulls - loslootjie
Premierliga
• Evergreens 22(3) teen Heidelberg 39(20)
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'