HESSEQUA RUGBY NUUS - Rugbyspanne in die Hessequa-streek het verlede naweek weer in die SWDRU-liga kragte gemeet.
Die verkorte uitslae is soos volg:
Saterdag 20 Julie
Premierliga
A-spanne
Crusaders 39 (12) teen Heibi 10 (3)
B-spanne
Crusaders 26 (19) teen Heibi 10 (5)
C-spanne
Crusaders 22 (10) teen Heibi 6 (0)
Presidentsliga Langeberg
A-spanne
Albertinia 87 teen Riversdal Dorp 13
Blues 50 (24) teen Zoar 7 (0)
Seagulls 44 (22) teen Arrows 17 (10)
B-spanne
Albertinia 37 teen Riversdal Dorp 3
Blues 31 (21) teen Zoar 0 (0)
Seagulls 28 (14) teen Arrows 7 (0).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'