HESSEQUA RUGBYNUUS - Seagulls-rugbyklub van Melkhoutfontein het Saterdag, 29 Januarie 'n vriendskaplike wegwedstryd teen Riversdal Blues gemaklik met 24-16 gewen.
Die toeskouers het in groot getalle opgedaag omdat die lang gewag om weer rugbywedstryde te sien, uiteindelik verby is.
Seagulls speel Saterdag tuis teen Heidelberg, wat hulle eerste vrienskaplike wedstryd van die seisoen sal speel.
Seagulls se A-span wat Riversdal Blues verras het.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'