Gallery Video
MELKHOUTFONTEIN RUGBY NUUS EN VIDEO - Die Seagulls rugbyklub het met ’n vriendskaplike kragmeting teen die Riversdal Blues die seisoen afgeskop.
Beide spanne het Saterdag 2 Februarie op dié dorp se veld uitgedraf.
Volgens die Seagulls afrigter Duane Deutschen is hy tevrede met sy spanne se vertonings, al is daar nog skaafwerk nodig. Hy reken die vaste voorspelers sal moet aandag kry.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'