HESSEQUA RUGBY NUUS - Saterdag 31 Augustus - Presidentsliga
A-spanne:
Seagulls (15) 20 teen Albertinia Rangers (8) 20;
Riversdal Dorp 27 teen Blackbirds (Van Wyksdorp) 33
B-spanne:
Seagulls (0) 15 teen Albertinia Rangers (20) 25.
Riversdal Blues het 'n loslootjie gehad.
Premierliga
A-spanne: Heidelberg (12) 53 teen Silver Stars (George) (12) 17
B-spanne: Heidelberg (31) 43 teen Silver Stars (10)15.
C-spanne: Heidelberg (5) 14 teen Silver Stars (0) 13.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'