HESSEQUA NUUS - Janediun Erasmus van die skool het by die onlangse Cravenweek-toernooi wat op 26 Mei op Worcester ten einde geloop het, die o.13-span behaal.
Hy het kringe om sy opponente gehardloop en by wyse van spreke, Oker-stof in hul oë geskop. Volgens die skoolhoof, mnr. Jacobus Tarantal, is die skool baie trots op Erasmus.
Hy sê dat leerders aangemoedig en ondersteun word om op akademies sowel as op sportgebied te presteer.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'