TUINROETE | KAROO NUUS - Twintig laerskole het Vrydag en Saterdag, 11 en 12 Maart, op Oakdale bodem aan die Klein Karoo Saadproduksie se o.13-rugbytoernooi deelgeneem.
Spanne vanuit die Wes-, Suid- en Oos-Kaap het kragte gemeet in verkorte wedstryde waar geen doel- en strafskoppe toegelaat is nie.
Die toernooi bied die ideale geleentheid omspankombinasies te toets en kragte teen skole uit ander streke te meet.
Klein Karoo Saadproduksie is nou betrokke by hierdie kaalvoetrugbytoernooi.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'