HESSEQUA RUGBY NUUS - Rugbyspanne in die Hessequa-streek het verlede naweek weer in die SWDRU-liga kragte gemeet.
Die verkorte uitslae is soos volg:
Saterdag 8 Junie
Presidentsliga Langeberg (tuisspan eerste)
A-spanne
- Arrows (Slangrivier) 34 teen Albertinia Rangers 36
- Seagulls 15(7) teen Riversdal Blues 14(7)
- Riversdal Dorp 25 teen Ladismith 25
B-spanne
- Albertinia Rangers 19 teen Arrows 3
- Seagulls 23(10) teen Riversdal Blues 20(8)
- Riversdal Dorp 21 teen Ladismith 18
Premierliga
- Heidelberg A 12(5) teen Groot-Brakrivier A 9(6)
Heidelberg B 7(7) teen Groot-Brakrivier B 10(3)
Heidelberg C 24(7) teen Groot-Brakrivier C 17(12)
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'