HESSEQUA RUGBY NUUS - Die streek se rugbyspanne het verlede Saterdag (6 Julie) weer in die SWDRU-ligas meegeding.
Die uitslae is soos volg:
Saterdag 6 Julie
Premierliga
A-spanne
Wenspan eerste
- Groot-Brakrivier 13 (6) teen Heidelberg 11 (8)
B-spanne
- Heidelberg 15 teen Groot-Brakrivier 14
C-spanne
- Heidelberg 22 teen Groot-Brakrivier 22
Presidentsliga Langeberg
(tuisspan eerste)
A-spanne
- Riversdal Blues 16 teen Mosselbaai 16
- Zoar 17 teen Riversdal Dorp 10
- Seagulls 45 (15) teen Ladismith 23 (13)
B-spanne
- Riversdal Blues 40 teen Mosselbaai 12
- Zoar 31 teen Riversdal Dorp 6
- Seagulls 63 (24) teen Ladismith 0 (0).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'