GOURITSMOND RUGBY NUUS - Die Black Dolpins-rugbyklub van Gouritsmond het onlangs nuwe truie van 'n borg ontvang.
Die verrigtinge is met 'n vingerete, wat deur Gouritsmond-sambreelliggaam voorsien is, afgesluit.
Rowean Davids het namens die klub die truie in ontvangs geneem.
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'