RUGBYNUUS - Na 60 minute se spel is die telling 45-21 ten gunste van Valke teen die Arende in die Mzansi-eindstryd. Die wedstryd vind in Kempton Park plaas.
As 'n agterstand Everest was dan wag 'n groot uitdaging op die Arende in die tweede helfte.
Die Valke lyk sover in beheer van die wedstryd maar die Arende veg moedig terug. Binne die eerste minute het dinge reeds vir die Arende verkeerd geloop.
Na 'n fout aan hul kant het die Valke 'n drie gedruk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’