HESSEQUA NUUS - Slegs vier wedstryde is vir die komende naweek in die SWDRU-ligas geskeduleer.
Die res van die klubs verdien ‘n welverdiende ruskans voor die tweede ronde van die ligas weer volgende Saterdag (25 Junie) afskop.
Die ligabepalings is soos volg (tuisspanne eerste):
Donderdag 16 Junie
- Superliga A: Bridgton teen Maori’s.
Saterdag 18 Junie
- Superliga B: Spring Roses teen Thistles en Silver Stars teen Seagulls
- Eersteliga-Oos: Adias teen Oudtshoorn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'