HESSEQUA RUGBY NUUS - Nie al die rugbyspanne in die streek het die afgelope naweek wedstryde gehad nie.
Eerskomende naweek is dit ook slegs die Premierliga wat op die onderskeie velde gaan uitdraf.
Hier is verlede Saterdag se uitslae soos ontvang:
Saterdag 15 Junie
Presidentsliga Langeberg
A-spanne
• Albertinia Rangers 18 teen Seagulls 17
• Riversdal Blues het nie gespeel nie.
• Riversdal Dorp 11 teen Van Wyksdorp 24
B-spanne
• Albertinia Rangers 36 teen Seagulls 20
• Riversdal Dorp 20 teen Van Wyksdorp 25
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'