HESSEQUA NUUS - Devon Windvogel van die skool en kranige rugbyspeler, is vir die SWD o.13-span gekies wat vanaf 1 tot 6 Julie in Kimberley aan die nasionale Cravenweek vir Laerskole gaan deelneem.
Windvogel wat as stut vir sy skool uitblink, het 'n begeerte om as De Waalville se eerste volwaardige Springbok in Rudy Paige, asook Dean Hopp Junior Springbok (o.21) se voetspore te volg.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'