RIVERSDAL NUUSFLITS - Die SWD President rugbyliga se tweede ronde het Saterdag 2 Junie afgeskop.
Dorp het hul eerste ligawedstryd teen Arrows gespeel, maar kon nie die mas teen Slangrivier se spanne opkom nie.
Arrows se B-span het hulle wedstryd gemaklik met 20-8 gewen.
Die Dal se afrigters was glad nie tevrede met verkeerde besluite wat deur die spelers geneem is nie.
Die SWD President rugbyliga se tweede ronde het Saterdag 2 Junie afgeskop.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'