STILBAAI NUUS - ‘n Wonderlike geleentheid doen hom voor vir enige persoon in die Hessequa-streek wat hom- of haarself as ‘n pluimbalafrigter wil kwalifiseer.
Die Eden Pluimbalfederasie bied ‘n Shuttle Time-werkswinkel in Stilbaai-gemeenskapsaal op Saterdag, 19 Februarie tussen 08:00 - 16:00 aan.
Kontak Ursula van Huyssteen (084 503 8481) om jou plek te bespreek of vir meer inligting.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'