HESSEQUA NUUS - Die wedvlugseisoen het weer begin. Duiwe is Saterdag 11 Junie vanaf Laingsburg losgelaat.
As gevolg van uiters beperkte spasie word slegs die eerste 10 plekke en geen tye geplaas nie.
Heidelberg-posduifklub
Jaaroud 1: H Davids (1, 4, 5); G Read (2, 3); F Seconds hok 1 (6, 9); F Seconds hok 2 (7); W Julies (8); V Wenzel (10).
Ope 1: H Davids (1, 2, 4, 5, 8-10); G Read (3); V Swartz (6, 7).
Hessequa-posduifklub
Jaaroud 1: D Kuun (1-6, 9); Bennie Wiggins (7, 8); Jaco de Beer (10).
Ope 1: D Kuun (1-4, 8-10); Bennie Wiggins (5-7).
Oos-Boland-duiweunie
Jaaroud 1: D Kuun (1-6); Bennie Wiggins (7, 10); A van Zyl (8, 9).
Ope 1: D Kuun (1-4, 8, 9); Bennie Wiggins (5-7); Neo Muller (10).
Riversdal-posduifklub
Jaaroud 1: Neo Muller (1, 7, 8, 10); JG Julies (2-6); E Fortuin (9).
Ope 1: Neo Muller (1); JG Julies (2, 3, 5, 7); Sunnyside hokke (4, 6); DNA Lofts (8-10).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'