HESSEQUA SPORTNUUS - Die wedvlugduiwe van die Hessequa-streek is Sondag, 6 September vanaf Beaufort-Wes losgelaat.
Die uitslae van die onderskeie klubs sal in hierdie week se uitgawe verskyn.
Klubs moet onthou om hul inligting voor of op Maandae om 10:00 aan ons te stuur. Geen laat uitslae sal gepubliseer word nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'