Video
STILBAAI SPORTNUUS EN VIDEO - 155 Veldmotorfiets entoesiaste het Saterdag, 13 November vir die jaarlikse Stilbaai Funduro, wat vanjaar vir die derde keer aangebied is.
Die 60km -roete bestaan uit 70% sand en 30% klip, wat vir volop aksie gesorg het.
Die roete is so ontwerp dat gesoute ryers, sowel as die gewone entoesias dit kan aanpak.
VIDEO: Aksie met Stilbaai Funduro
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'