HESSEQUA NUUS - Die Eden-sportfederasie se veerpyltjiespelers laat hulle nie met die verbod op kompeterende veerpyltjiespel wat steeds van krag is, afsit nie.
Regoor die land word die spel aanlyn gespeel en Eden se spelers staan nie terug van hul rekenaars en selfone om saam te speel nie.
Met ‘n webkamera in plek daag die spelers mekaar aanlyn uit en kan self as ondersteuners ander se spel dophou.
Die president van Eden se veerpyltjie federasie, Annelize Nel het verduidelik die federasie se lede speel nou vanuit hul huise kompeterend.
• Lees meer aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'