RIVERSDAL NUUS - Petra Crafford en Reana Swart het vanaf 23 tot 24 Maart in Kimberley aan die SA junior toutrekkampioenskap deelgeneem.
Crafford het in die 440 kg-dogtersafdeling deelgeneem en Swart in die 520 kg dogtersafdeling.
Beide se spanne het tweede in die land gekom.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'