STILBAAI NUUS - Veertien vierman spanne van Stilbaai Rolbalklub het Woensdagmiddag 29 November in lieflike weer meegding vir die spogpryse wat OK Foods van Stilbaai geborg het.
Die deelnemers was opgedeel in Spring Chicken spanne, spelers jonger as 71 en veterane, ouer as 71. en ervaring het hier die deurslag gegee met die veterane as wenspan.
Die top viermanspan was dan uiteraard ook veterane. Steve Mentz, Rochelle Vlok, Rina Gouws en Chris Venter.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’