RIVERSDAL ROLBALNUUS - Meer as 30 spanne sal na verwagting gereed maak om van Donderdag, 4 Februarie in die Riversdal-rolbalklub se eerste sosiale liga vir 2021 deel te neem.
President Cyril Ramaphosa se aankondiging van nuwe, bykomende of verslapte Covid-19 regulasies sal bepalend wees of die liga sal voortgaan.
Die klub sal die liga oor 10 weke aanbied.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Tuinroete nuus'