STILBAAI SPORTNUUS - Die derde jaarlikse Stilbaai Kayak-visvangkompetisie, aangebied deur Stilbaai Adventures vind eerskomende naweek, 27 en 28 Februarie plaas.
Inskrywings kan steeds aanlyn gedoen word by www.kayakfish.co.za, asook op die dag van die kompetisie by die NSRI-gebou by die hawe.
Inskrywings sluit Saterdag om 07:00.
Vir meer inligting kan Van der Walt gekontak word (082 073 8566).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'