HESSEQUA SPORTNUUS - Die potspel halfeindronde vind Sondag, 28 November plaas.
Die wedstryde word op Riversdal by die sportgronde beslis.
Black Balls van Albertinia kom teen Khulas van Riversdal te staan en Down Town van Albertinia teen Q-Lovers van Heidelberg.
Covid-19-regulasies sal toegepas word.
Down Town van Albertinia se potspelspelers.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'