HESSEQUA NUUS - Die skool het Saterdag 26 Augustus ‘n baie geslaagde sportdag aangebied met rugby, netbal en skaak.
Die skole wat deelgeneem het was Melkhoutfontein Primer, Laerskool Bertie Barnard, De Waalville Primer en Slangrivier Primer.
Die koue, nat weer het niemand afgeskrik nie en veral die koffiestalletjie is goed ondersteun.
Vat ‘n paar man om hierdie Bertie Barnard-senter grond toe te bring.
‘n Drie vir Laerskool Bertie Barnard.
Wie gaan daai bal kry?
‘n Drie vir Laerskool Bertie Barnard.
Almal wag in spanning. Foto's: Johan Victor
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’